Die skool jaar betalings strek oor 11 maande (Januarie-November). Skoolfonds is streng vooruitbetaalbaar m.a.w u betaal aan die begin van Januarie vir Januarie, aan die begin van Februarie vir Februarie, ens. Die volgende betaling opsies is van toepassing:
| Eenmalig per jaar: | |
| Registrasie: | R320 |
| Uitstappiegeld: (Pikkewyne - Kameelperdklasse) | R260 |
| Roomysgeld: (Pikkewyne - Kameelperdklasse) | R200 |
| [ Ad hocVakansieskool (Ouer boeties en sussies tot en met Graad 2)] | R110 per dag |
| Maandeliks: | |
| Maandelikse Fooi (Debietorder of Internetbetalings) | R2250 |
| Vereffening van die volle jaar voor 28 Februarie van betrokke jaar | R22800 |